Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Onthou die dag toe jy voor יהוה, jou God, by Horev gestaan het en יהוה vir my gesê het: ‘Vergader die volk by My sodat Ek hulle My boodskappe kan laat hoor sodat hulle kan leer om My respekvol te vrees al die dae wat hulle op die aarde lewe en hulle hul kinders kan leer.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:10 in konteks