Romeine 15:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die ander nasies sal ter wille van Sy onverdiende guns God kan eer, loof en aanbid, soos geskrywe is: “Ek sal U loof saam met die ander nasies en tot U Outoriteit en Karakter lofprysing sing.”Deut 32:43