Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 3:5 Die Boodskap (DB)

Na die fees het hulle begin om gereeld daar vir die Here te offer. Hulle het ook gereeld die offers vir die sabbat en die fees van die nuwemaan gebring en vir al die verskillende ander feeste wat vir die Here gehou word. Hulle het weer begin om soos vroeër vrywillige offers vir die Here te bring.

Lees volledige hoofstuk Esra 3

Kyk Esra 3:5 in konteks