Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 3:4 Die Boodskap (DB)

Hulle het die fees van die hutte gevier, soos dit vir hulle in die wet voorgeskryf is. Hulle het elke dag van die fees die offers gebring wat vir daardie dag voorgeskryf is.

Lees volledige hoofstuk Esra 3

Kyk Esra 3:4 in konteks