Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 3:6 Die Boodskap (DB)

Van die eerste dag van die sewende maand af het hulle dus begin om weer gereeld daar by die plek waar die tempel was, vir die Here te offer. In daardie stadium was die hoeksteen van die nuwe tempel nog nie op sy plek gesit nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 3

Kyk Esra 3:6 in konteks