“Die koning van Babilonië staan nou juis by daardie vurk in die pad. Hy staan en wonder of hy Rabba of Jerusalem moet aanval. Nou gaan hy sy towenaars roep dat hulle vir hom kan kom sê wat hy moet doen. Hulle sal hulle dolosse gooi en diékant toe en daardie kant toe beduie.