Dit het aangehou terwyl hulle die stede rondom Gerar aangeval en geplunder het, want daar was baie om te vat. Die mense van daardie stede het baie bang geword vir die Here se ontsettende mag.