Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 14:13 Die Boodskap (DB)

Asa en sy soldate het hulle tot by Gerar agtervolg. Soveel Etiopiërs is in die veldslag dood dat dit onmoontlik was om hulle te organiseer. Hulle is deur die Here en sy leër vernietig. Die Judese soldate het baie buit afgeneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 14

Kyk 2 Kronieke 14:13 in konteks