en die soldate van die Galdeërs het vir koning Sedekia gevolg en gejaag. Hulle het hom gekry op die gelyk grond by Jerigo. Al sy soldate het weggehardloop van hom.