Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate van Babel het die muur van die stad gebreek en in die stad gekom. Al die soldate van Jerusalem het gevlug. Hulle het in die nag uit die stad gegaan deur die poort tussen die twee mure by die koning se tuin, en toe het hulle verder gegaan na die Jordaan-vallei. Die Galdeërs was rondom die stad,

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:7 in konteks