Hulle moet elke maal drie lae klip en dan een laag hout gebruik om die mure te bou. Die koning sal betaal vir al die werk.