Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:5 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moet ook die goue goed en silwergoed teruggee wat aan die tempel behoort. Nebukadnesar het die goed weggevat uit die tempel in Jerusalem en hy het dit na Babel gebring. Hulle moet die goed terugbring na die tempel in Jerusalem. Dit moet daar wees, hulle moet dit daar in die tempel sit.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:5 in konteks