Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:3 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was in die eerste jaar nadat Kores koning geword het. Koning Kores het gesê hulle moet die tempel in Jerusalem weer bou sodat hulle daar kan offer, sodat hulle vuur-offers kan bring. Die gebou moet 60 el hoog en 60 el breed wees.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:3 in konteks