Die Here, Hy wat Here is, sê: Die vyande het oor julle gesê: ‘Ons is bly! Daardie berge wat van die begin af daar was, is nou ons berge.’