Julle moet die ram in stukke sny. Was die binnegoed en die pote en sit dit alles by die stukke vleis en die kop.