Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Wat ek nou gesê het, is waar.Ek wil hê jy moet vir die mense wat in God glo, duidelik sê dat hulle hard moet probeer om goeie dinge te doen. Al hierdie dinge is mooi en goed vir die mense.

Lees volledige hoofstuk Titus 3

Kyk Titus 3:8 in konteks