Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 3:9 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie soos dwase met ander mense stry en spog oor wie julle voorouers was nie. Julle moet ook nie oor wette twis nie, want wanneer julle dit doen, sal julle niemand help nie, dit beteken niks.

Lees volledige hoofstuk Titus 3

Kyk Titus 3:9 in konteks