Jesus het sy hand uitgesteek en aan die man geraak en gesê: “Ek wil dit vir jou doen. Ek maak jou gesond.”Die man het dadelik gesond geword. Hy was nie meer melaats nie.