Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir die man gesê: “Jy mag vir niemand vertel Ek het jou gesond gemaak nie. Maar gaan wys vir die priester jy is gesond, en bring dan die offer, soos Moses in die wette geskryf het. Dan sal die priesters weet jy het rein geword.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:4 in konteks