Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 5:5 Bybel vir Almal (ABA)

So het die Christus ook nie self gekies om eer te kry en om Hoëpriester te wees nie. Nee, God het vir Hom die eer gegee, God het vir Hom gesê: Jy is my Seun,Ek is van vandag af jou Vader.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 5

Kyk Hebreërs 5:5 in konteks