Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 5:4 Bybel vir Almal (ABA)

’n Hoëpriester kry eer, maar niemand kan self kies om hoëpriester te wees nie. Nee, dit is God wat sê dat daardie persoon hoëpriester moet wees, soos God dit ook vir Aäron gesê het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 5

Kyk Hebreërs 5:4 in konteks