Christus is die Hoof van die herders, en wanneer Hy weer kom, dan sal julle die lourier-krans kry wat pas by ’n koning, dit is ’n kransie wat nie droog word en verlep nie.