Ek het gepraat met die ouer mans en ek praat nou ook so met die jonger mans: Julle moet luister na die ouer mans, julle almal moet vir mekaar dien en julle moenie hoogmoedig wees nie, want: Wanneer mense dink dat hullevir ander mense kan spot,dan spot God vir húlle.Wanneer mense weet dat hullenie hulleself kan help nie,dan is God goed vir hulle.