“Hy beskerm sy troue dienaars op hulle pad,maar die goddeloses word stil gemaak in die duisternis van die graf.'n Mens oorwin nie deur eie krag nie!