Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy laat die geringes uit die stof opstaan,Hy hef die armes op van die ashoop afom hulle by vername mense te laat sit;Hy skenk hulle 'n ereplek.Aan die Here behoort die pilare van die aarde;Hy het die aarde daarop gegrondves.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:8 in konteks