Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 3:22-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

22. Dit sal jou lewe verryk en eer en agting vir jou bring.

23. Jou pad sal veilig wees. Jy sal nie struikel nie.

24. Jy sal kan gaan slaap sonder om bang te wees. Jy sal rustig kan bly slaap.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 3