Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 27:14-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. As iemand vroegoggendsy buurman luidrugtig môre-sê, kan dit lyk of hy hom eerder vervloek.

15. ’n Vrou wat aanhou neul, is soos ’n aanhoudende gedrup op ’n reëndag.

16. Om haar te probeer stilkry, is net so goed as om die wind te laat ophou waai of olie te probeer vashou met jou hande.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 27