Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 27:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie jou rug draai op jou vriend of op iemand wat jou pa se vriend was nie. Wanneer jy moeilikheid het, hoef jy nie na jou broer se huis te gaan nie. ’n Buurman wat naby is,is baie meer werd as ’n broer wat ver is.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 27

Kyk Spreuke 27:10 in konteks