Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 23:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy redeneer by jouself: “Hulle het my geslaan en ek het nie seergekry nie! Ek weet nie eers dat hulle my geslaan het nie. Wanneer ek wakker word,sal ek iets gaan soek wat ek kan drink.”

Lees volledige hoofstuk Spreuke 23

Kyk Spreuke 23:35 in konteks