Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 21:28-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

28. ’n Vals getuie sal omkom. ’n Betroubare getuie se getuienis staan vas.

29. ’n Slegte mens maak asof hy dapper is. ’n Opregte mens oorweeg elke tree wat hy gee.

30. Geen menslike wysheid, of insig, of besluit kan voor die Here bly staan nie.

31. Perde kan afgerig word vir oorlog, maar die oorwinning kom net van die Here.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 21