Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar nou sê die Here:“Wees geduldig,want die tyd breek aan vir Myom met regspraak te begin.Ek sal die nasies versamelen koninkryke bymekaarmaak.My toorn en brandende woedesal Ek oor hulle uitstort.Die hele aarde sal verteer worddeur die vuur van my woede.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:8 in konteks