Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Israel wat oorbly,sal nie verkeerde dinge doen nie. Hulle sal nie leuens vertel nieen mekaar ook nie bedrieg nie.Hulle sal soos skape rustig weien gaan lê om te slaapsonder om vir iemand bang te wees.”

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:13 in konteks