Doen dit terwyl julle nog kan,voordat die oordeel beginen julle soos kaf sal wegwaai.Doen dit nou,voordat die brandende woedevan die Here oor julle ontvlam.Doen ditvoordat sy verskriklike oordeelsdagvir julle aanbreek.