Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die strydwaens van Efraimsal Ek vernietig, en ook die oorlogsperde in Jerusalem. Al die wapens vir oorlog sal Ek vernietig. Jou koning sal vir die nasies vrede bring. Sy ryk sal strek van see tot see, van die Eufraatrivier af tot aan die uithoeke van die aarde.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:10 in konteks