Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 11:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sal wys hoe Ek vir die nasie ’n herder sal gee wat nie omgee vir skape wat vergaan nie, wat nie die lammers gaan soek, of die beseerde skape versorg, of die gesonde skape kos gee nie. Inteendeel, hierdie herder sal die vleis van die vetste skaap eet en die ander se kloue afruk.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 11

Kyk Sagaria 11:16 in konteks