Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Boas vir hom: “Hou net in gedagte dat wanneer jy die landerye van Naomi loskoop, jy ook met Rut, die Moabitiese weduwee, sal moet trou. Op hierdie manier sal sy kinders kan hê wat haar man se naam kan voortsit en die landerye in die familie hou.”

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:5 in konteks