Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het gedink ek moet met jou hieroor praat sodat jy as losser kan optree as jy wil. As jy die landerye wil hê, moet jy hier in die teenwoordigheid van hierdie getuies verklaar dat jy as losser sal optree. Maar as jy dit nie wil doen nie, moet jy my dadelik sê, want ek is die volgende losser ná jou.”Die man antwoord hom: “Dis goed. Ek sal as losser optree.”

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:4 in konteks