Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 3:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Rut het by Boas se voete bly lê tot die oggend toe. Voordat dit lig genoeg was dat mense mekaar kon herken, het sy opgestaan. Boas het vir haar gesê: “Niemand moet weet dat hier ’n vrou by die dorsvloer was nie.”

Lees volledige hoofstuk Rut 3

Kyk Rut 3:14 in konteks