Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sebag en Salmunna spot toe vir Gideon: “Jy moet ons maar self doodmaak. Soos ’n man is, so is sy krag.” Gideon het opgestaan en vir Sebag en Salmunna doodgemaak. Hy het die kettinkies aan hulle kamele se nekke vir hom gevat.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:21 in konteks