Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sebag en Salmunna was op daardie stadium in Karkor met hulle leër van ongeveer 15 000 man. Dit was al die soldate wat oorgebly het van die magte van die mense uit die ooste. Daar is al 120 000 van hulle manskappe dood.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:10 in konteks