Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gideon is toe met die manskappe af na die water toe. Daar het die Here vir hom gesê: “Sit dié wat die water uit hulle hand soos ’n hond met hulle tonge opslurp, eenkant. Skei hulle van dié wat op hulle knieë gaan om die water te drink.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:5 in konteks