Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 5:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘Meros is vervloek!’ sê die engel van die Here. Dié wat in Meros bly, is vir altyd vervloek. Hulle het die Herenie kom help nie. Hulle het Hom nie kom help om teen die kragtige soldate te veg nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 5

Kyk Rigters 5:23 in konteks