Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ehud het vir hom ’n dolk gemaak van ’n halwe meter lank wat aan albei kante skerp was. Hy het dit onder sy klere weggesteek en dit aan sy regterkant vasgegespe.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:16 in konteks