Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het weer by die Here begin pleit om hulle te verlos. Hy het Ehud, die seun van Gera, gestuur om hulle te bevry. Hy was ’n Benjaminiet. Ehud was links. Die Israeliete het hom met hulle belasting na koning Eglon van Moab gestuur.

Lees volledige hoofstuk Rigters 3

Kyk Rigters 3:15 in konteks