Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

maar julle mag nooit ’n verdrag sluit met die mense wat in hierdie land woon nie. Julle moet hulle altare afbreek.’ Julle het egter nie na My geluister nie. Hoekom het julle so gemaak?

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:2 in konteks