Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was niemand om hulle te red nie. Hulle was ver van Sidon af. Niemand het met hulle ’n aanvalsverdrag gehad om hulle te kom help nie. Dit was op die vlakte by Bet-Regob. Die mense van Dan het die stad weer herbou en daarin gaan woon.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:28 in konteks