Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So het die mense van Dan die beelde gevat wat Miga gemaak het, en ook sy priester. Hulle het by Lajis uitgekom, by mense wat rustig en houtgerus daar woon. Die Daniete het hulle egter almal doodgemaak en die stad met vuur afgebrand.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:27 in konteks