Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Dan het vyf sterk mans uit hulle stam gekies. Hulle het die mans van Sora en Estaol af uitgestuur om vir hulle na grond te gaan soek. Hulle opdrag was: “Gaan verken die land.” Hulle het toe in die heuwels van Efraim by Miga se huis uitgekom. Daar het hulle die nag oorgebly.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:2 in konteks