Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 17:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vir sy ma gesê: “Ma het die persoon vervloek wat die dertien kilogram silwer van Ma gesteel het. Dit is ek wat dit gevat het.” Sy ma sê toe vir hom: “My seun, mag die Here jou seën omdat jy dit erken het.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 17

Kyk Rigters 17:2 in konteks