Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe bid hy: “Laat my saam met die Filistyne sterf!” Hy het met al sy krag teen die pilare gedruk en die tempel het inmekaargestort op die leiers van die Filistyne en al die mense wat daarin was. Met sy dood het Simson baie meer mense doodgemaak as deur sy hele lewe.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:30 in konteks